Hereford Personality of the Year

 

Personality of 2019

Bertus Mong

Bertus Mong needs no introduction as his contributions towards Herefords in SA, and passion and loyalty for the breed has gone for almost 40 years far beyond trying to promote his own cattle and business. His support over many years in promoting SA Herefords across the country on various forums should be admired and deserves recognition by our breeders.

As long-time Council member and especially as President, he can be regarded as one of the most active and dedicated Presidents, travelling across the country to visit breeders on his own cost, to attend to their needs and concerns or share his love for the breed. As breeder he has been highly successful, both as a showman as well as a fierce promotor and believer in performance testing and genetic selection.
 

He is also highly respected in many Agricultural Societies and circles where he served on various Boards, some as Chairman, but his love for Herefords has always come first and remained a priority when he had to attend Hereford activities and matters. Therefore, he would be more than a worthy recipient of this award.

 

Kevin Miles

Die bydrae wat Kevin tot die Hereford ras die afgelope jare gemaak het,  is van onskatbare waarde. Kevlynn Herefords is een van die oudste stoeterye in ons land en bestaan sedert 1960. Die rigting waarin die ras die laaste paar jare beweeg het, om ‘n tipe bees daar te stel wat vir die kommersiële boer aanvaarbaar is, is grootliks aan Kevin te danke. Hy is die persoon wat ons klassifikasie, sowel as ons beoordeellaarskursusse die afgelope 20 jaar in ‘n leidende rol aanbied. Kevin word ook as een van die beste " stockmans" in ons land beskou en is bekend, gewild en geliefd onder sy mede-Hereford en -Angus telers. 
 
Wat  vir my uitstaan van Kevin is dat hy raad en advies aanbied wat die bedryf tot voordeel strek, omdat hy werklik passievol oor beeste is. Kevin bied jaarliks 'n produksieveiling aan waar top-genetika van Hereford en Angus beeste bekom kan word. Hy was vir jare op die Hereford raad sowel as voorsitter van die Oos-Kaap klub. In sy tyd as voorsitter was die Queenstown skou en veiling 'n toonvenster vir die Hereford ras. Kevin is 'n betrokke persoon en reis duisende kilometers op sy eie koste om jaarvergaderings, skoue, beoordeellaarskursusse by te woon en mede-telers te besoek.
 
Kevin se seun, Carl Miles dien tans op die Hereford raad wat 'n bewys is van die Miles familie se passie vir die Hereford ras. Daar is soveel meer om te noem oor die merkwaardige persoon, maar as gevolg van sy betrokkendheid by ons ras is hy aan almal bekend  as 'n Hereford persoonlikheid wat se nalatingskap op ons ras van onskatbare waarde is.

 

 

 

SA HEREFORD SOCIETY
Council
Members
Shows
Sales
CONTACT US
   051 448 7302/3
    hereford@studbook.co.za
  118 Henry Street, Westdene, Bloemfontein

         
Hereford Society

COPYRIGHT © SA HEREFORD SOCIETY. WEBSITE, SEO & CMS BY QUICKSOLVE INTERNET