SA Hereford Inspectors


Evaluasie vereistes vir ‘n KI Bul

Volg hierdie stappe vir die evaluering van jou Hereford bul:

  1. Teler Identifikasie van `n potensiale K.I. bul.
    Aansoek vir registrasie aan die Telersgenootskap kantoor.
  2. Kantoor Versamel die nodige inligting.
    Inligting gestuur aan die Ras -Adviserende komiteeVoorsitter.
  3. Kantoor Aanstelling van keurders.
    Voorsien die prestasie-en teelwaardedata aan die keurders
  4. Keurder Visuele keuring van die bul op die plaas.
    Bespreek verskille/ooreenkomste met die teler.
  5. Kantoor Bevestig met die teler of die proses aangaan.
  6. Teler KI sentrum/Veearts/Technikus voltooi die reproduksie verslag.
  7. Sentrum Reproduksieverslag na die kantoor.
  8. Kantoor Tegniese Komitee evalueer die verslag.
  9. Kantoor Goedkeuring as KI bul deur komitee.
  10. Kantoor Merk alle eienskappe buite die riglyne.
  11. Kantoor Goedkeuring bevestig met KI Stasie.
  12. Kantoor Semen mag getap word.
     

 

PDF's to Download

# Name Description
1. SA Hereford Selectors June 2016 *pdf
  Left click the document name to view the document or Right click the document name and Select Save Target as... to download the document to your computer.

 

SA HEREFORD SOCIETY
Council
Members
Shows
Sales
CONTACT US
   051 410 0958
    hereford@studbook.co.za
  118 Henry Street, Westdene, Bloemfontein

        
Hereford Society

COPYRIGHT © SA HEREFORD SOCIETY. WEBSITE, SEO & CMS BY QUICKSOLVE INTERNET